Psalms 119:105 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my pad.
Afrikaans (NLV) 2011 U woord is ’n lamp vir my voete en ’n lig op my pad.
Afrikaans 1933/1953 Noen. U woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my pad.
Afrikaans 1983 U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my lewenspad.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die dinge wat U vir ons gesê het, is vir my soos 'n lamp wanneer ek in die donker loop, dit wys vir my hoe ek moet lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U Woord wys my presies hoe ek moet leef, soos ’n helder lig skyn dit op die donker pad waarop ek stap.