Psalms 119:104 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Deur u bevele kry ek verstand; daarom haat ek elke bedrieglike weg.
Afrikaans (NLV) 2011 Deur u bevele kry ek insig; daarom haat ek elke valse pad.
Afrikaans 1933/1953 Uit u bevele kry ek verstand; daarom haat ek elke leuenpad.
Afrikaans 1983 U bevele gee my insig, daarom haat ek elke verkeerde pad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Uit u opdragte kry ek insig; daarom haat ek elke bedrieglike pad.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek verstaan wat U beveel het, daarom haat ek alles wat vals is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U voorskrifte het my geleer hoe om die lewe te bemeester; daarom haat ek leuens.