Psalms 119:103 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hoe soet is U woorde na my smaak! ja, soeter as heuning vir my mond!
Afrikaans (NLV) 2011 Hoe aangenaam is u woorde vir my; dis soeter as heuning in my mond.
Afrikaans 1933/1953 Hoe soet is u beloftes vir my verhemelte, meer as heuning vir my mond.
Afrikaans 1983 Hoe aangenaam is u woord, soeter as heuning in die mond.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hoe strelend is u woord vir my verhemelte, meer as heuning vir my mond.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is lekker om te praat oor die dinge wat U belowe het, dit is lekkerder as heuning.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar’s niks beter as u Woord nie, dit is soeter as die soetste heuning.