Psalms 119:102 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het nie van U oordele afgewyk nie, want U het my geleer.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het nie afgewyk van u bepalings nie, want U het my dit geleer.
Afrikaans 1933/1953 Ek het van u verordeninge nie afgewyk nie, want U het my geleer.
Afrikaans 1983 Van u bepalings het ek nie afgewyk nie, want U het my dit geleer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van u beslissings het ek nie afgewyk nie, want dit is U wat my onderrig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek hou aan om te doen wat U besluit, want U self leer vir my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Afdraaipaaie ken ek nie, want U het my geleer hoe om te leef.