Psalms 119:101 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het my voete van elke verkeerde weg teruggehou, om u woord te bewaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Verkeerde paaie het ek vermy, sodat ek u woord kan gehoorsaam. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek het my voete teruggehou van elke verkeerde pad, dat ek u woord kan bewaar. |
| Afrikaans 1983 | Ek het my voete van elke verkeerde pad af gehou sodat ek gehoorsaam kan wees aan u woord. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Van elke slegte pad het ek my voete weerhou sodat ek u woord kon onderhou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek doen niks wat verkeerd is nie, ek wil doen wat U gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek systap die sonde omdat ek graag wil doen wat U sê. |