Psalms 119:100 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek verstaan meer as die oudstes, want ek bewaar U bevele. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het meer begrip as ouer mense, want ek lewe volgens u bevele. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek het meer verstand as die ou mense, want ek bewaar u bevele. |
| Afrikaans 1983 | Ek het meer insig as ouer mense, want ek gehoorsaam u bevele. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het meer insig as oumense, want by u opdragte hou ek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek is slimmer as mense wat ouer is as ek, want ek doen wat U beveel het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek is verstandiger as al die ou mense omdat ek u Woord in my hart wegbêre. |