Psalms 119:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Met my hele hart het ek U gesoek; laat my nie van u gebooie afdwaal nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Met my hele hart soek ek U; moenie dat ek afdwaal van u gebooie nie.
Afrikaans 1933/1953 Ek soek U met my hele hart; laat my nie afdwaal van u gebooie nie.
Afrikaans 1983 Ek wil aan U gehoorsaam wees met my hele hart, laat my nie afwyk van u gebooie nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Met my hele hart soek ek U; laat my tog nie afdwaal van u bevele nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek wil naby U wees met my hele hart, U moet keer dat ek nie ongehoorsaam is aan u gebooie nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het net een doel: om U gelukkig te maak! Help my dat ek alles sal doen wat U wil hê.