Psalms 119:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Geseënd is die onbesmette op die weg, wat in die wet van die HERE wandel.
Afrikaans (NLV) 2011 Geseënd is hulle wat opreg lewe, wat leef volgens die gebooie van die Here.
Afrikaans 1933/1953 Alef. Welgeluksalig is die opregtes van weg, wat in die wet van die HERE wandel.
Afrikaans 1983 Dit gaan goed met dié wat onberispelik lewe, dié wat wandel volgens die woord van die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gelukkig is mense wie se lewenspad onberispelik is en wat die wet van die Here volg!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit gaan goed met die mense wat heeltemal reg lewe, die mense wat lewe soos die Here vir hulle geleer het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God hou baie van jou as jy presies doen wat Hy in die Bybel sê.