Psalms 118:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is beter om op die HERE te vertrou as om op vorste te vertrou.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is beter om by die Here te skuil as om op vername mense te vertrou.
Afrikaans 1933/1953 Dit is beter om by die HERE te skuil as om op edeles te vertrou.
Afrikaans 1983 Om by die Here te skuil, is beter as om op hoë mense te vertrou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is beter om by die Here te skuil as om op vooraanstaandes te vertrou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is beter om te vra dat die Here jou moet beskerm, beter as om te dink dat belangrike mense jou sal help.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***