Psalms 118:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is beter om op die HERE te vertrou as om op mense te vertrou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is beter om by die Here te skuil as om staat te maak op mense. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is beter om by die HERE te skuil as om op mense te vertrou. |
| Afrikaans 1983 | Om by die Here te skuil, is beter as om op mense te vertrou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is beter om by die Here te skuil as om op mense te vertrou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is beter om te vra dat die Here jou moet beskerm, beter as om te dink dat mense jou sal help. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [8-9] Dit is beter om die Here te vra om jou te beskerm, as om te hoop mense doen dit, al is hulle hoe belangrik. |