Psalms 118:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE neem my deel by die wat my help; daarom sal ek my begeerte sien oor die wat my haat. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here is by my, Hy help my. Ek sal neersien op my haters. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die HERE is v¡r my as my helper; so sal,k dan neersien op die wat my haat. |
| Afrikaans 1983 | Die Here is by my, Hy help my: ek sal neerkyk op dié wat my haat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here is vir my, as my helper; en ek, ek sal op my haters neersien. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer die Here by my is en Hy help my, dan sal ek die mense oorwin wat my haat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here help my. Mense wat nie van my hou nie, sal my nooit onderkry nie. Ek sal hulle wen. |