Psalms 118:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE is aan my kant; Ek sal nie vrees nie: wat kan 'n mens aan my doen?
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here is by my, ek sal nie bang wees nie. Wat kan ’n mens aan my doen?
Afrikaans 1933/1953 Die HERE is v¡r my; ek sal nie vrees nie: wat kan 'n mens my doen?
Afrikaans 1983 Die Here is by my, ek ken geen vrees nie; wat kan 'n mens aan my doen?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here is vir my; ek sal nie bang wees nie. Wat kan 'n mens aan my doen?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer die Here by my is, dan is ek nie bang nie. Dan kan ander mense niks aan my doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here is by my. Daarom is ek vir niks bang nie. Niemand kan iets aan my doen nie.