Psalms 118:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het die HERE aangeroep in benoudheid; die HERE het my geantwoord en my op 'n groot plek gestel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In my nood het ek tot die Here gebid. Die Here het my geantwoord en my bevry. |
| Afrikaans 1933/1953 | Uit die benoudheid het ek die HERE aangeroep; die HERE het my verhoor in die ruimte. |
| Afrikaans 1983 | In my nood het ek na die Here geroep, die Here het my gebed verhoor en my bevry. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In my angs het ek geroep: “ Here!” Hy het my geantwoord; die Here het vir my ruimte gemaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe dit sleg gegaan het met my, het ek geroep en gevra dat die Here my moet help. Die Here het my geantwoord en Hy het my vrygemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe ek in die moeilikheid was, het ek ernstig tot die Here gebid. Die Here het na my geluister. Hy het my gehelp. |