Psalms 118:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat die wat die HERE vrees, nou sê dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is.
Afrikaans (NLV) 2011 Laat almal wat die Here dien, sê: “Sy goedheid duur vir altyd.”
Afrikaans 1933/1953 Laat die wat die HERE vrees, dan sê dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is!
Afrikaans 1983 Dié wat die Here dien, moet getuig: “Aan sy liefde is daar geen einde nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat dié wat vir die Here ontsag het, sê: “Vir ewig duur sy troue liefde.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense wat die Here dien, moet sê: “Ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ja, almal wat Hom dien en aanbid, moet dit sê.