Psalms 118:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U is my God, en ek wil U loof; U is my God, ek sal U verhoog.
Afrikaans (NLV) 2011 U is my God, en ek wil U prys! My God, ek sal U hemelhoog prys!
Afrikaans 1933/1953 U is my God, en ek wil U loof; o my God, ek wil U verhoog.
Afrikaans 1983 U is my God, U wil ek loof; my God, u grootheid wil ek besing.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U is my God en ek prys U! My God, ek wil U verheerlik.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U is my God, ek wil vir U dankie sê, my God, ek wil vir U prys.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, U is my God. Ek wil vir U dankie sê. O my God, ek wil u Naam grootmaak en prys.