Psalms 118:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die HERE: ons het julle geseën uit die huis van die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Geseënd is die een wat kom in die Naam van die Here. Ons seën julle uit die tempel van die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Geseënd is hy wat kom in die Naam van die HERE! Ons seën julle uit die huis van die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Prys hom wat in die Naam van die Here kom! Ons seën julle uit die huis van die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Geseënd is hy wat kom in die Naam van die Here. Ons seën julle uit die huis van die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons groet elke persoon wat kom omdat die Here hom gestuur het, ons is in die tempel en ons groet julle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle wat die Here dien, sal baie gelukkig wees. |