Psalms 118:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Red tog tog, HERE, o HERE, stuur tog tog voorspoed.
Afrikaans (NLV) 2011 Here, red ons tog, Here, gee ons tog voorspoed.
Afrikaans 1933/1953 Ag, HERE, gee tog heil; ag, HERE, gee tog voorspoed!
Afrikaans 1983 Red tog, Here, gee tog voorspoed, Here!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ag, Here, verlos ons tog! Ag, Here, gee tog voorspoed!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, ons vra vir U, red ons asseblief, ons vra vir U, laat dit asseblief goed gaan met ons!
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ag, Here, help ons asseblief. Luister, Here, maak ons tog gelukkig. Dit gaan goed met elkeen wat kom om die Here te dien.