Psalms 118:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is die dag wat die HERE gemaak het; ons sal daaroor juig en bly wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is die dag wat die Here gemaak het. Laat ons daaroor juig en bly wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is die dag wat die HERE gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees. |
| Afrikaans 1983 | Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons juig en ons in Hom verheug. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hierdie is die dag wat die Here gemaak het, ons moet juig en bly wees daaroor. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So ’n dag is baie besonders. Ons sal bly daaroor sing. |