Psalms 118:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is wat die HERE doen; dit is wonderlik in ons oë.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is die werk van die Here, en wonderlik vir ons om te aanskou.
Afrikaans 1933/1953 Dit het van die HERE gekom; dit is wonderbaar in ons oë.
Afrikaans 1983 Dit is deur die Here gedoen en is 'n wonder in ons oë!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van die Here het dit gekom; dit is 'n wonder in ons oë.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het dit laat gebeur, dit was vir ons 'n wonderwerk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is vir ons goed om dit te weet. Dit is die Here wat dit doen, en dit lyk vir ons na ’n wonderwerk.