Psalms 118:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die steen wat die bouers geweier het, het die hoofsteen van die hoek geword. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die klip wat die bouers afgekeur het, het nou die sluitsteen geword. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die steen wat die bouers verwerp het, het 'n hoeksteen geword. |
| Afrikaans 1983 | Die klip wat deur die bouers afgekeur is, juis hy het die belangrikste klip in die gebou geword. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die klip wat die bouers afgekeur het, het die hoeksteen geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die klip wat die bouers nie wou gebruik nie, daardie klip het die belangrikste klip in die gebou geword. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Soms dink mense dat iemand sommer niks is nie. Maar by God is dit anders. Wat soms vir mense onbelangrik is, is vir die Here belangrik. |