Psalms 118:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek wil U loof, want U het my verhoor en het my tot heil geword.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek prys U omdat U my verhoor het en my redder geword het.
Afrikaans 1933/1953 Ek wil U loof, omdat U my verhoor het en my tot heil geword het.
Afrikaans 1983 Ek wil U loof omdat U my gebed verhoor en my gered het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek wil U prys, omdat U my geantwoord en my te hulp gekom het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek wil vir U dankie sê, want U het my geantwoord, U het my gered.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dankie dat U my gehelp het. U het my gered. U het gehoor toe ek na U geroep het.