Psalms 118:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hierdie poort van die HERE, waarin die regverdiges sal ingaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is die poort na die Here; die regverdiges gaan hier in. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is die poort van die HERE; regverdiges mag daardeur ingaan. |
| Afrikaans 1983 | Dit is die poort na die Here toe; regverdiges mag daardeur ingaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Dit is die poort na die Here – regverdiges mag daardeur ingaan.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hier is die poort van die Here, mense wat reg gedoen het, kan daardeur gaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek wil kerk toe gaan. Ek wil vir die Here baie dankie sê. Daar voel ek naby Hom. |