Psalms 118:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat Israel nou sê dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat Israel sê: “Sy goedheid duur vir altyd.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat Israel dan sê dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is! |
| Afrikaans 1983 | Israel moet getuig: “Aan sy liefde is daar geen einde nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat Israel sê: “Vir ewig duur sy troue liefde.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die volk Israel moet sê: “Ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ja, sy liefde sal nooit ophou nie. |