Psalms 118:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maak vir my oop die poorte van geregtigheid; ek sal daardeur ingaan en die HERE loof.
Afrikaans (NLV) 2011 Maak oop vir my die poorte van regverdigheid, dan sal ek ingaan en die Here loof.
Afrikaans 1933/1953 Maak oop vir my die poorte van die geregtigheid; ek wil daardeur ingaan, ek wil die HERE loof.
Afrikaans 1983 Maak die tempelpoort vir my oop: ek wil ingaan en die Here loof.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maak vir my die poorte na •geregtigheid oop; ek wil daardeur ingaan, ek wil die Here prys.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet vir my die poorte oopmaak waar die Here die Regter is, ek wil deur die poorte gaan en vir die Here dankie sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laat ek in die kerk ingaan vir die Here dankie sê en Hom aanbid, want Hy doen wat reg is.