Psalms 118:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE het my swaar getugtig, maar Hy het my nie aan die dood oorgegee nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het my swaar gestraf, maar nie aan die dood oorgegee nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die HERE het my hard gekasty, maar my aan die dood nie oorgegee nie. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het my swaar gekasty, maar my nie aan die dood oorgegee nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het my ernstig tereggewys, maar aan die dood het Hy my nie oorgegee nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het my swaar gestraf maar Hy het my nie laat sterf nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit het maar swaar gegaan, maar die Here het gesorg dat ek nie doodgaan nie. |