Psalms 118:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sal nie sterwe nie, maar lewe en die werke van die HERE verkondig.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal nie sterf nie, maar lewe, en van die Here se werke vertel.
Afrikaans 1933/1953 Ek sal nie sterwe nie, maar lewe en die werke van die HERE vertel.
Afrikaans 1983 Ek sal nie sterwe nie, ek sal lewe en van die dade van die Here getuig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sal nie sterf nie, maar ek sal lewe en vertel van die dade van die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal nie sterf nie, ek sal lewe en ek sal vertel wat die Here gedoen het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal nie doodgaan nie, maar bly lewe om oor al die groot dinge te praat wat die Here doen.