Psalms 118:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE is my sterkte en psalm, en Hy het my tot heil geword. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here is my sterkte en my beskerming; Hy het my redder geword. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die HERE is my sterkte en psalm, en Hy het my tot heil geword. |
| Afrikaans 1983 | Die Here is my krag en my beskerming. Dit is Hy wat my gered het! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My krag en sterkte was die Here; Hy het my tot hulp gekom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here gee vir my krag, Hy maak my sterk, Hy laat my wen teen my vyande. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here beskerm my. Hy gee my krag. Hy het my uit die moeilikheid gehelp. |