Psalms 118:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het my omsingel soos bye; hulle word uitgeblus soos die vuur van dorings, want in die Naam van die HERE sal Ek hulle vernietig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Soos bye het hulle om my geswerm, maar soos brandende doringtakke is hulle geblus. In die Naam van die Here het ek hulle afgeweer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle het my omsingel soos bye -- hulle is uitgeblus soos 'n doringtakvuur; dit is in die Naam van die HERE dat ek hulle stukkend gekap het. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het soos bye om my gepak, maar hulle het verdwyn soos doringtakke in 'n vuur. In die Naam van die Here het ek hulle aanval afgeslaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het my omsingel soos bye, maar hulle is geblus soos 'n vuur in doringstruike. In die Naam van die Here kon ek hulle waarlik afweer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer hulle my van al die kante aanval soos bye en hulle word moeg soos doringtakke wat verbrand, dan sal ek hulle terugjaag, want die Here help my. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het soos ’n swerm bye op my toegesak, maar hulle het verdwyn soos droë grassies wat in ’n vuur wegbrand. Die Here was by my, en ek het hulle gewen. |