Psalms 118:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Al die nasies het my omsingel, maar in die Naam van die HERE sal ek hulle vernietig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Al die nasies het my omsingel; in die Naam van die Here het ek hulle afgeweer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Al die heidene het my omsingel; dit is in die Naam van die HERE dat ek hulle stukkend gekap het. |
| Afrikaans 1983 | Nasies het van alle kante af op my afgestorm. In die Naam van die Here het ek hulle aanval afgeslaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Alle nasies het my omsingel; in die Naam van die Here kon ek hulle waarlik afweer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer baie volke my aanval van al die kante, dan sal ek hulle terugjaag, want die Here help my. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mense wat nie van U hou nie, het my probeer onderkry. Maar ek het hulle gewen, want die Here het my gehelp. |