Psalms 117:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want sy goedertierenheid is groot oor ons, en die trou van die HERE is tot in ewigheid. Prys die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want sy liefde is groot oor ons; die trou van die Here bly vir altyd. Prys die Here! |
| Afrikaans 1933/1953 | Want sy goedertierenheid is geweldig oor ons, en die trou van die HERE is tot in ewigheid. Halleluja! |
| Afrikaans 1983 | want sy liefde vir ons is sterk, aan die trou van die Here is daar geen einde nie! Prys die Here! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want magtig oor ons is sy troue liefde, ja, die trou van die Here is vir ewig. Halleluja! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | want Hy doen altyd wat Hy belowe het, Hy bly altyd dieselfde. Julle moet die Here prys! |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Want Hy is baie lief vir julle. Hy doen wat Hy belowe het. Ja, die Here se liefde vir julle sal nooit ophou nie. Kom prys die Here! |