Psalms 117:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Loof die HERE, alle nasies, loof Hom, alle volke! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Loof die Here, al die nasies. Prys Hom, alle volke. |
| Afrikaans 1933/1953 | Loof die HERE, alle nasies! Prys Hom, alle volke! |
| Afrikaans 1983 | Prys die Here, alle nasies, loof Hom, alle volke, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Loof die Here, alle nasies, roem Hom, alle volke, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die volke moet die Here prys, al die mense moet Hom prys, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kom prys die Here, al julle volke! Loof Hom, al julle nasies! Hoekom? |