Psalms 116:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want U het my siel gered van die dood, my oë van trane en my voete van val. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U het my van die dood gered, my oë van trane bevry, my voete van struikeling weerhou. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want U het my siel gered van die dood, my oog van trane, my voet van struikeling. |
| Afrikaans 1983 | U het my van die dood gered, U het 'n einde gemaak aan my trane, U het gesorg dat ek nie weer struikel nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, U het my lewe van die dood gered, my oë van trane, my voete van struikeling. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, U het gekeer sodat ek nie sterf nie, U het my gehelp, en ek het opgehou huil, U het gekeer sodat ek nie val nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ja, U het my lewe gespaar. U het my getroos. U het gekeer dat ek ondergaan. |