Psalms 116:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE bewaar die eenvoudiges: ek is verneder, en Hy het my gehelp. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here beskerm die eenvoudiges. Ek was in nood, maar Hy het my gered. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die HERE bewaar die eenvoudiges; ek het swak geword, maar Hy het my gehelp. |
| Afrikaans 1983 | Die Here beskerm die hulpeloses: ek was magteloos, maar Hy het my gered. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here beskerm onkundiges; ek is nietig, maar Hy het my verlos. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy beskerm jongmense wat baie min weet, Hy het my gered toe ek moedeloos was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here beskerm mense wat aan die einde van hulle kragte gekom het. Ek was in so ’n situasie. Toe ek op my swakste was, het Hy my gehelp. |