Psalms 116:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Genadig is die HERE en regverdig; ja, ons God is genadig.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here is genadig en regverdig. Ons God bewys barmhartigheid.
Afrikaans 1933/1953 Die HERE is genadig en regverdig, en onse God is 'n ontfermer.
Afrikaans 1983 Die Here is genadig en regverdig, ons God ontferm Hom oor ons.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Genadig is die Here en regverdig; ons God is barmhartig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here is genadig, Hy doen reg, ons God is goed vir mense wat swaarkry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here was baie goed vir my. Hy sorg dat reg aan my gedoen word. Ons God het my soos ’n ma in sy liefde toegevou.