Psalms 116:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het ek die Naam van die HERE aangeroep; O HERE, red tog my siel.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe roep ek die Here se Naam aan: “Here, red my tog!”
Afrikaans 1933/1953 Maar ek het die Naam van die HERE aangeroep: Ag, HERE, red my siel.
Afrikaans 1983 Toe het ek die Naam van die Here aangeroep: “Here, red my tog!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe het ek die Naam van die Here bly aanroep: “Ag, Here, red tog my lewe!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe het ek tot die Here gebid en geroep: “Here, asseblief, red my lewe!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar toe het ek ernstig tot die Here gebid. Ek het by Hom gepleit: “Ag, Here, spaar tog my lewe.”