Psalms 116:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal nou my geloftes aan die HERE betaal in die teenwoordigheid van sy hele volk, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My geloftes aan die Here sal ek betaal in die teenwoordigheid van sy hele volk |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek sal my geloftes aan die HERE betaal in die teenwoordigheid van sy ganse volk, |
| Afrikaans 1983 | My geloftes aan die Here sal ek betaal in die teenwoordigheid van sy hele volk, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My geloftes aan die Here sal ek betaal, daar voor sy hele volk, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal my geloftes aan die Here betaal waar sy volk dit kan sien, ek sal al die geloftes betaal. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My beloftes aan die Here sal ek nakom waar al sy kinders dit kan sien. |