Psalms 116:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal aan jou 'n dankoffer bring en die Naam van die HERE aanroep. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal ’n dankoffer aan U bring en die Naam van die Here aanroep. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek sal U 'n offer van danksegging bring en die Naam van die HERE aanroep. |
| Afrikaans 1983 | Ek wil U loof met 'n dankoffer, ek wil die Naam van die Here aanroep. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Aan U sal ek •dankoffers bring en die Naam van die Here aanroep. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal vir U 'n dank-offer bring, ek sal roep en sê: “Here!” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal vir U iets doen om dankie te sê: ek sal U eer en aanbid.” |