Psalms 116:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kosbaar in die oë van die HERE is die dood van sy heiliges.
Afrikaans (NLV) 2011 Die dood van sy getroue dienaars is kosbaar vir die Here.
Afrikaans 1933/1953 Kosbaar is in die oë van die HERE die dood van sy gunsgenote.
Afrikaans 1983 Vir die Here is die dood van sy troue dienaars geen geringe saak nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die oë van die Here is die dood van sy troue volgelinge 'n duur verlies.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die lewens van die mense wat in die Here glo, is vir Hom kosbaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy kinders is vir Hom baie werd. Daarom laat Hy nie maklik toe dat een van hulle doodgaan nie.