Psalms 116:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal die beker van verlossing neem en die Naam van die HERE aanroep. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal die beker van redding optel en die Naam van die Here aanroep. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek sal die beker van verlossinge opneem en die Naam van die HERE aanroep. |
| Afrikaans 1983 | Met 'n drankoffer sal ek van sy redding getuig en die Naam van die Here aanroep. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die beker van verlossing sal ek oplig en die Naam van die Here aanroep. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal 'n drank-offer bring en ek sal roep en sê: “Here!” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar ek sal vir Hom iets terugdoen: ek sal vir Hom dankie sê. Ek sal na Hom toe gaan. |