Psalms 116:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wat moet ek die HERE vergeld vir al sy weldade aan my?
Afrikaans (NLV) 2011 Hoe kan ek die Here vergeld vir al sy goeie dade aan my?
Afrikaans 1933/1953 Wat sal ek die HERE vergeld vir al sy weldade aan my?
Afrikaans 1983 Hoe sal ek die Here vergoed vir al sy weldade aan my?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hoe kan ek die Here vergoed vir al sy goeie dade aan my?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het baie goeie dinge vir my gedoen. Wat kan ek vir Hom doen?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hoe kan ek die Here ooit vergoed vir al die goeie dinge wat Hy vir my gedoen het?