Psalms 116:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het in my haas gesê: Alle mense is leuenaars. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In my angs het ek uitgeroep: “Alle mense is leuenaars!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Âk het in my angs gesê: Alle mense is leuenaars. |
| Afrikaans 1983 | en toe ek in my vertwyfeling besef het: ek kan op geen mens staatmaak nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek is een wat in my angstigheid gesê het: “Alle mense is leuenaars.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek was baie bang, en ek het gedink daar is niemand wat ek kan vertrou nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe ek bang was, het ek gesê: “Jy kan geen mens vertrou nie.” |