Psalms 116:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het geglo, daarom het ek gespreek: Ek was baie verdruk; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het geglo toe ek gesê het: “Ek is in groot ellende.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek het geglo toe ek gespreek het: Ek is diep neergebuig. |
| Afrikaans 1983 | Ek het in U bly glo, selfs toe ek gedink het dit is klaar met my |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het bly glo, selfs toe ek gesê het: “Ek is swaar beproef.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het aangehou om te glo dat die Here my sal help, ook toe ek gedink het dat dit baie sleg gaan met my. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het die Here vertrou toe ek gedink het ek kry baie swaar. Ek het gedink dis klaar met my. |