Psalms 116:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het die HERE lief, want Hy het my stem en my smekinge gehoor. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het die Here lief, want Hy antwoord my smeekgebed. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek het lief, want die HERE hoor my stem, my smekinge, |
| Afrikaans 1983 | Ek het die Here lief, want Hy verhoor my smeekgebede. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het die Here lief, want Hy luister na my stem, my smeekgebed; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek is lief vir die Here, want Hy luister wanneer ek tot Hom bid, wanneer ek vra dat Hy my moet help. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het die Here baie lief. Hy help my as ek Hom baie mooi vra. |