Psalms 115:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle wat dit maak, is soos hulle; so is elkeen wat op hulle vertrou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle makers sal net soos hulle afgode wees, so ook almal wat op hulle vertrou. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die wat hulle maak, sal net soos hulle word -- elkeen wat op hulle vertrou. |
| Afrikaans 1983 | Wie hulle maak en op hulle vertrou, sal net soos hulle word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle makers sal net soos hulle word – elkeen wat op hulle vertrou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense wat die afgode gemaak het, is soos die afgode, en almal wat op die afgode vertrou, is ook soos hulle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mense wat sulke dooie gode maak om te aanbid, is net so hopeloos soos hulle handewerk. Hulle glo eintlik aan niks en het niks om op te vertrou nie. |