Psalms 115:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle het hande, maar hulle hanteer nie; voete het hulle, maar hulle loop nie; en hulle praat nie deur hul keel nie.
Afrikaans (NLV) 2011 hulle het hande, maar kan nie voel nie, hulle het voete, maar kan nie loop nie. Hulle kan nie eers geluide maak met hulle kele nie!
Afrikaans 1933/1953 hande, maar hulle tas nie; voete, maar hulle loop nie; hulle gee geen geluid deur hul keel nie.
Afrikaans 1983 Hulle hande, daarmee kan hulle nie voel nie, hulle voete, daarmee kan hulle nie loop nie. Daar kom geen geluid uit hulle keel nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) hande, maar kan nie aanraak nie, voete, maar kan nie loop nie; met hulle kele maak hulle geen geluid nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) hulle het hande, maar hulle kan nie voel nie, hulle het voete, maar hulle kan nie loop nie. Daar kom niks uit hulle keel wat 'n mens kan hoor nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle hande kan niks raak vat nie. Met hulle voete kan hulle nie ’n tree loop nie. Hulle is stom soos ’n klomp dooie klippe.