Psalms 115:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle het ore, maar hulle hoor nie; neuse het hulle, maar hulle ruik nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het ore, maar kan nie hoor nie, ook het hulle neuse, maar kan nie ruik nie;
Afrikaans 1933/1953 ore het hulle, maar hoor nie; hulle het 'n neus, maar ruik nie;
Afrikaans 1983 ore het hulle, maar hoor kan hulle nie; 'n neus het hulle, maar ruik kan hulle nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het ore, maar kan nie hoor nie, neuse, maar kan nie ruik nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) hulle het ore, maar hulle kan nie hoor nie, hulle het neuse, maar hulle kan nie ruik nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ook lyk dit of hulle kan hoor, maar hulle reageer op geen geluid nie. Daar is ’n nagemaakte neus wat nie kan ruik nie.