Psalms 115:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het monde, maar hulle praat nie; hulle het oë, maar hulle sien nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het monde, maar praat nie, hulle het oë, maar kan nie sien nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle het 'n mond, maar praat nie; hulle het oë, maar sien nie; |
| Afrikaans 1983 | 'n Mond het hulle, maar praat kan hulle nie, oë het hulle, maar sien kan hulle nie; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het monde, maar kan nie praat nie, oë, maar kan nie sien nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het monde, maar hulle kan nie praat nie, hulle het oë, maar hulle kan nie sien nie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit lyk of hulle kan praat, maar hulle maak geen geluid nie. Verder lyk dit of hulle kan sien, maar hulle is stokblind. |