Psalms 115:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle afgode is silwer en goud, die werk van mensehande. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Húlle afgode is van silwer en goud, deur mensehande gemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle afgode is silwer en goud, 'n werk van mensehande. |
| Afrikaans 1983 | Wat húlle het, is afgode, van silwer en goud, die werk van mensehande. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle afgode is silwer en goud, die werk van mensehande. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die volke se afgode is van silwer of goud, mense het die afgode gemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daardie mense dien dooie gode. Dit kan geld wees of ander goed wat kosbaar lyk. Dit is alles dinge wat mense fabriseer. Dit beteken net mooi niks. |