Psalms 115:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar onse God is in die hemele; Hy het gedoen wat Hy behaag het.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar ons God is in die hemel en Hy maak soos Hy wil.
Afrikaans 1933/1953 terwyl onse God tog in die hemel is; Hy doen alles wat Hom behaag.
Afrikaans 1983 En dit terwyl ons God in die hemel is! Alles wat Hy wil, doen Hy.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ons God is in die hemel; alles wat Hom behaag, doen Hy.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons God is in die hemel, en Hy doen alles wat Hy wil doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons God bly bo in die hemel. Hy doen alles wat Hy wil.