Psalms 115:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waarom sou die heidene sê: Waar is nou hulle God? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Waarom sou die nasies dan sê: “Nou waar is hulle God?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Waarom sou die heidene sê: Waar is dan hulle God? |
| Afrikaans 1983 | Waarom sou die heidene kan sê: “Waar is hulle God nou?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Waarom sê die nasies: “Waar is hulle God dan?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die volke vra: “Waar is hulle God?” Hoekom vra hulle dit? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek kan dit nie verstaan nie. Waarom spot mense wat ander gode dien met ons wanneer hulle sê: “Waar is hulle God dan?” |